Neil Olwagen – By Watter Berg Leef Jy?
Die Hebreërskrywer kontrasteer twee berge wanneer hy vir ons die goeie nuus meedeel: “Julle het nie gekom by 'n tasbare berg nie en 'n brandende vuur en donkerheid en duisternis en storm en basuingeklank en die geluid van woorde waarby die hoorders gesmeek het dat hulle geen woord…
- Genres:
- Documentary / Instructional
- Availability:
- Afghanistan +more